‘n Duitse veeartskliniek het snuffelhonde opgelei om die koronavirus in menslike spoeg na te speur.
Volgens Eather Schalke, ‘n veeaarts by Duitsland se hondeskool, is die honde gekondisioneer om die “korona-reuk” wat uit die selle van mense kom wat met die virus besmet is te ruik.
Die honde se snuffel-doeltreffendheid is 94%.
Finland en Chili maak ook van snuffelhonde gebruik op hul lughawens.
use link for article from afrinuus.
https://www.facebook.com/afrinuus